Afrikaners Is Plesierig lyrics

Lyrics, song lyrics, words to music

HOME
NEW LYRICS
POPULAR LYRICS
SUBMIT
CONTACT US
LOGIN
REGISTER


 Users who viewed Karen Zoid lyrics were also interested in
1  Axel Fernando lyrics
2  War Of Ages lyrics
3  The Motels lyrics
4  Alissa Musto lyrics
5  Breezy lyrics
6  Roses lyrics
7  Walk With Love lyrics
8  Kun En lyrics
9  Yg lyrics
10  Arturo Testa lyrics



Lyrics | New Lyrics | Artists: A | Karen Zoid lyrics | Afrikaners Is Plesierig lyrics

Karen Zoid
Afrikaners Is Plesierig lyrics


Afrikaners Is Plesierig MP3 ringtoneAfrikaners Is Plesierig MP3 ringtoneDownload Afrikaners Is Plesierig ringtone

Karen Zoid Afrikaners Is Plesierig video

This content requires the Adobe Flash Player.
Get Adobe Flash player
Get Flash


Afrikaners Is Plesierig MP3 ringtoneAfrikaners Is Plesierig MP3 ringtoneDownload Afrikaners Is Plesierig ringtone



I’d like to introduce myself – Johanna Ertjekollo
And this is the alternative – You was so saf ‘n molo
Haai jy loop verby – Is mos dekadent
Peace brother, give me five of suig jou peperment
Jy’s cool, jy spoel jou mond met Aquafresh
En leer mos al van hip-hop in jou ma se crèche
Ja this is alternative but we’re not primitive
Some het nog hare op hull lyf but we just like to live
In peace
Eksuus, mevrou, wat gaan nou aan?
Ek wil net weet of is die Internet dan nou te blaam
Oops! Jou naam, jou naam
I understand madame
Ek ken mevrou
Jy’s een van daai’s Jy is so bietjie skaam
Afrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Babe is jy nog *lief* vir my? (x3)
Ek gaan iemand anders kry.
Luister hier jou yuppie scum
Jou preconceived millennium man
Ek maak jou kwaad want ek weet ek kan
Gee my nog ‘n vatlap government plan
En die bedelaars staan met sy uitsteek hande
En vra my vir net nog twee rand
Mense vrek oor die hele land
En die res lê op Clifton se strand
En die Music is vinnig
Ek raak opgepsyche
If you don’t like it, why don’t you take a hike
Almal is anders, Sê maar wat jou pla
Hou net op om vrae te vra
Afrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Babe is jy nog *lief* vir my? (x3)
Ek gaan iemand anders vry.
I’d to now excuse myself
Hul sit honde op mense
Ek gaan liewer skape tel op radiosondergrense
Ja, jy fix my cricket en miskien my rugby
Bobbie Skinstad hoe’s daai bene
Ek kyk nie Currie Cup nie
Jy’s cool
Jy voel ‘n veer vir global warming
Betogers moet iets anders doen
Pamflette lees is boring
Alles is affirmative al is jou baas verwant
Kant so ook geen kant kom kies so swat maar ‘wyl jy kan
Die bank, die bank, die bank
Vra te veel rente
Ek speel maar eerder pinball met my 50 sente
Ek het nie pms nie, ek’s net a natural bitch
I’d like to play my guitar but I don’t have perfect pitch
Afrikaners is plesierig
Dit kan julle glo
Hulle hou van partytjie
En dan maak hulle so
En dan maak hulle so
Babe is jy nog *lief* vir my? (x3)
Ek gaan iemand anders vry.
Thanks to M for these lyrics
Back to: Karen Zoid lyrics
These lyrics are not available for printing.

Afrikaners Is Plesierig MP3 ringtoneAfrikaners Is Plesierig MP3 ringtoneAfrikaners Is Plesierig ringtone




New Lyrics

  1. DADDY ROSE Think It Can't Happen lyrics
  2. METRIC Breathing Underwater lyrics
  3. FES TAYLOR The Chase, Pt. 2 lyrics
  4. RUBBABANDZ Say What lyrics
  5. MAKEBA MOONCYCLE Masterpiece lyrics
  6. MAKEBA MOONCYCLE Full Circle lyrics
  7. GLOC-9 Sulat lyrics
  8. (EMINEM Paul (skit) lyrics
  9. GYM CLASS HEROES Martyrial Girl$ lyrics
  10. RUBBABANDZ Against The Wall lyrics
  Other lyrics by Karen Zoid 
    Engel lyrics
    Vleesbaai lyrics
    Set Of Wheels (karoo Anthem) lyrics
    Southern Skies lyrics
    Whole In One lyrics
    Yuppie Scum lyrics





Post the lyrics on your profile, blog or website!
Link - Websites & Blogs:
Embed - Websites & Blogs:



Embed this scroller:




Karen Zoid Afrikaners Is Plesierig lyrics are made available to you by Lyrics Bang. We have a license to display Karen Zoid Afrikaners Is Plesierig lyrics.
If you find any inaccuracies in Karen Zoid Afrikaners Is Plesierig lyrics please contact us. Copyright 2007-2011 Lyrics Bang.
Karen Zoid Songs
ToneFuse Music